Openbaring 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die gelowiges het hard geskree en gevra: “Here, U wat heilig is en wat altyd dieselfde bly, hoe lank sal dit nog wees voordat U die mense op die aarde sal oordeel en hulle sal straf omdat hulle ons doodgemaak het?”

Openbaring 6

Openbaring 6:4-15