Openbaring 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ’n sterk engel gesien. Hy het hard geskree en gesê: “Wie mag die boekrol oopmaak? Wie mag die seëls op die boekrol breek en die boek oopmaak?”

Openbaring 5

Openbaring 5:1-7