Ek, Johannes, het al die dinge gesien en gehoor wat in hierdie boek geskryf is. ’n Engel het dit vir my gewys. Toe ek dit alles gesien en gehoor het, het ek voor die engel se voete gekniel en ek wou hom aanbid.