Openbaring 22:3 Bybel vir Almal (ABA)

God sal niemand en niks in die stad vervloek nie. En God en die Lam se troon sal in die stad wees, en God se dienaars sal Hom aanbid.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-9