Openbaring 22:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek, Jesus, het my engel na julle toe gestuur. Die engel het al die dinge in hierdie boek vir die gemeentes gesê. Ek, Jesus, is die Wortel van Dawid, die Nageslag van Dawid, en die Blink Môrester.”

Openbaring 22

Openbaring 22:13-21