Openbaring 22:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Die mense wat reg lewe, is gelukkige mense! Hulle is soos mense wat skoon klere aangetrek het. Hulle mag eet van die vrugte van die bome van die lewe! En hulle mag deur die poorte ingaan na God se stad!

Openbaring 22

Openbaring 22:9-18