Openbaring 21:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God wat alles kan doen, en die Lam, was die stad se tempel.

Openbaring 21

Openbaring 21:21-26