Openbaring 21:19 Bybel vir Almal (ABA)

Op die fondamente van die muur was daar baie mooi edelstene. Op die eerste fondament was jaspis. Op die tweede fondament was saffier. Op die derde fondament was agaat. Op die vierde fondament was smarag.

Openbaring 21

Openbaring 21:16-27