Openbaring 21:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die stad was vierkantig: dit was so lank soos dit breed was. Die engel het die stad gemeet: dit was 12 000 stadioi lank en 12 000 stadioi breed en 12 000 stadioi hoog.

Openbaring 21

Openbaring 21:15-20