Openbaring 21:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gees het in my gekom, en die engel het my na ’n groot, hoë berg geneem. Toe het hy vir my die gewyde stad, Jerusalem, gewys. Die stad het afgekom uit die hemel, van God af.

Openbaring 21

Openbaring 21:3-20