Openbaring 20:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, al die mense het weer begin lewe: die mense wat in die see gesterf het, en ook die mense wat gesterf het en wat in die doderyk was. God het gekyk wat hulle gedoen het en Hy het hulle almal ge-oordeel.

Openbaring 20

Openbaring 20:7-15