Openbaring 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees! As jy oorwin en aanhou glo, dan sal jy nie ’n tweede maal sterf nie.”

Openbaring 2

Openbaring 2:2-18