Openbaring 19:12 Bybel vir Almal (ABA)

Sy oë was soos vuurvlamme, en daar was baie krone op sy kop. Daar was ’n Naam geskryf op Hom, niemand het die Naam geken nie, net Hyself het die Naam geken.

Openbaring 19

Openbaring 19:11-14