Openbaring 19:1 Bybel vir Almal (ABA)

Na hierdie dinge het ek iets in die hemel gehoor. Dit was soos die stemme van baie mense. Hulle het gesê:“Ons prys ons God!Hy red ons!Hy is die Koning!Hy is baie sterk!

Openbaring 19

Openbaring 19:1-3