Openbaring 18:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van daardie stadis soos ’n vrou wat haarselfbaie mooi gemaak heten baie duur goed gekoop het.Nou moet julle haarbaie laat seerkryen baie laat swaarkry!Want sy sê vir haarself:‘Ek is ’n koningin!Ek is nie ’n weduwee nie!Ek sal nooit huil en treur nie!’

Openbaring 18

Openbaring 18:1-10