Openbaring 18:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het ek gehoor dat Iemand in die hemel sê:“My volk, julle moet uitkomuit daardie stad!Dan sal julle nie sonde doensaam met die mensevan die stad nie,en God sal julle nie saammet hulle straf nie!

Openbaring 18

Openbaring 18:2-6