Openbaring 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die engel het vir my gesê: “Hoekom is jy verbaas? Ek sal vir jou vertel wat beteken die vrou en die dier wat haar dra, die dier wat sewe koppe en tien horings het.

Openbaring 17

Openbaring 17:1-17