Openbaring 17:5 Bybel vir Almal (ABA)

Op haar voorkop was daar ’n naam geskryf wat niemand verstaan het nie. Daar was geskryf: “Groot Babilon, die ma van al die prostitute, die ma van al die slegte dinge wat op die aarde is.”

Openbaring 17

Openbaring 17:1-10