Openbaring 17:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die konings van die aarde het onsedelik gelewe met haar. Ja, die mense van die aarde het onsedelik gelewe met haar. Dit was baie lekker vir hulle, sy was soos wyn wat mense dronk maak.”

Openbaring 17

Openbaring 17:1-3