Openbaring 17:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die dier wat voorheen gelewe het en wat nie nou lewe nie, is die agste koning, maar hy is ook een van die eerste sewe konings. God sal hom doodmaak.

Openbaring 17

Openbaring 17:1-12