Openbaring 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyfde engel het sy bak uitgegooi op die troon van die dier. God se straf was in die bak. Toe het dit donker geword op al die plekke waar die dier koning was, en die mense op daardie plekke het so baie pyn gehad dat hulle almal hulle tonge stukkend gebyt het.

Openbaring 16

Openbaring 16:8-11