Openbaring 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ’n ander engel gesien wat hoog in die lug vlieg. Hy het ’n boodskap gehad, ’n boodskap wat altyd goed is. Hy moes die boodskap bring vir die mense van al die lande, stamme, tale en volke.

Openbaring 14

Openbaring 14:1-10