Openbaring 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het die stem van iemand in die hemel gehoor. Hy het gesê: “Jy moet skryf! Van nou af is almal wat aan die Here behoort en wat sterf, gelukkige mense!”Die Heilige Gees het gesê: “Ja, hulle sal nie meer hard werk nie. Hulle sal rus, want hulle het baie goeie dinge gedoen.”

Openbaring 14

Openbaring 14:12-20