Openbaring 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

God het gesê die dier mag oorlog maak teen die mense wat aan God behoort en hy mag hulle wen. Ja, God het gesê die dier mag regeer oor die mense van al die stamme, volke, tale en lande.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-16