Openbaring 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het die draak aanbid, want die draak het vir die dier gesê hy kan alles doen wat die draak doen. En hulle het die dier aanbid en gesê: “Daar is niemand wat so sterk is soos die dier nie! Niemand kan teen hom oorlog maak nie.”

Openbaring 13

Openbaring 13:1-12