Openbaring 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die dier wat ek gesien het, het soos ’n luiperd gelyk. Sy voete het gelyk soos ’n beer se voete en sy bek het gelyk soos ’n leeu se bek. Die draak het vir die dier gesê hy mag die draak se krag gebruik, hy mag regeer en hy mag alles doen wat die draak doen.

Openbaring 13

Openbaring 13:1-5