Openbaring 13:18 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens moet baie goed dink hieroor. As iemand dit goed verstaan, dan moet hy dink wat beteken die nommer van die dier uit die see, want dit is ’n mens se nommer. Die nommer is 666.

Openbaring 13

Openbaring 13:8-18