Openbaring 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sien ek ’n ander dier wat uit die aarde kom. Hy het twee horings gehad, dit was soos ’n lam se horings. Maar hy het gepraat soos ’n draak.

Openbaring 13

Openbaring 13:2-17