Openbaring 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

God het die groot draak uit die hemel gegooi. Die draak is die ou slang, die mense noem hom “die duiwel” en “Satan.” Hy bedrieg al die mense van die wêreld. God het hom en sy engele op die aarde gegooi.

Openbaring 12

Openbaring 12:4-12