Openbaring 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

As ’n vyand die twee getuies wil seermaak, dan kom daar vuur uit hulle mond en die vuur verbrand die vyand. Ja, as ’n vyand die twee getuies wil doodmaak, dan moet die twee getuies die vyand só doodmaak.

Openbaring 11

Openbaring 11:1-9