Openbaring 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het belowe en het gesê God is sy getuie, God wat altyd lewe, God wat die hemel gemaak het en alles wat in die hemel is, en ook die aarde en alles op die aarde, die see en alles in die see. Die engel het gesê: “Die tyd is verby!

Openbaring 10

Openbaring 10:1-11