Openbaring 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

In sy regter-hand het Hy sewe sterre vasgehou. Daar het ’n swaard uit sy mond gekom, die swaard was baie skerp. Sy gesig het geblink soos wanneer die son baie helder skyn.

Openbaring 1

Openbaring 1:12-20