Numeri 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Moses die tempel-tent opgeslaan het, het ’n wolk die tempel-tent toegemaak, die tent waarin die tien gebooie was. Die wolk was van die aand tot die oggend oor die tempel-tent, dit het gelyk soos vuur.

Numeri 9

Numeri 9:8-18