Numeri 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met Moses gepraat in die Sinai-woestyn, in die eerste maand van die tweede jaar nadat die Israeliete uit die land Egipte gekom het. Die Here het gesê:

Numeri 9

Numeri 9:1-10