Numeri 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron het dit gedoen. Hy het die sewe lampe teen die voorkant van die lampstaander gesit soos die Here vir Moses gesê het.

Numeri 8

Numeri 8:2-9