Numeri 8:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy die Leviete gereinig het en hulle heen en weer laat beweeg het om ’n beweeg-offer te wees, dan mag hulle gaan werk in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn,

Numeri 8

Numeri 8:10-20