Numeri 7:88 Bybel vir Almal (ABA)

Die diere wat die leiers vir die ete-offer gegee het, was almal saam 24 bulle, 60 skaap-ramme, 60 bok-ramme en 60 jaaroud lammers. Dit was die offers om die altaar te wy nadat Moses die altaar gesalf het.

Numeri 7

Numeri 7:10-89