Numeri 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir die Merari-familie vier waens en ag beeste gegee vir die werk wat hulle moes doen. Itamar seun van die priester Aäron moes kyk dat hulle die werk doen.

Numeri 7

Numeri 7:1-84