Toe Moses die tempel-tent klaar opgeslaan het, het hy die tent en al die gereedskap daarby gesalf en gewy, en ook die altaar en die altaar se gereedskap.