Op die agste dag moet hy twee tortelduiwe of twee makduiwe na die priester toe bring by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.