Numeri 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer ’n persoon, ’n man of ’n vrou, iets verkeerd doen aan ’n ander mens, dan is hy ontrou aan die Here en dan is daardie persoon skuldig.

Numeri 5

Numeri 5:1-8