Numeri 4:46 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron en die leiers van Israel het al die Leviete getel, hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort.

Numeri 4

Numeri 4:44-49