Moses en Aäron het ook die Gerson-familie getel. Hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort.