Numeri 4:31 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie is die dinge wat die Merari-familie moet dra en wat hulle alles moet doen: Hulle moet die rame van die tempel-tent dra, die dwarspale en die pale en die voetstukke van die tempel-tent,

Numeri 4

Numeri 4:26-35