Numeri 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet die stukke materiaal van die tempel-tent dra, die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn, en die seil en die vel-seil wat daaroor is, en die gordyn by die ingang van die tent,

Numeri 4

Numeri 4:13-31