Numeri 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet hulle al die gereedskap wat hulle by die altaar gebruik, daarop sit: die emmers, die vurke, die grawe en die bakke, al die gereedskap van die altaar, en hulle moet dit toemaak met ’n vel-seil. Dan moet hulle die altaar se dra-houte in die ringe sit.

Numeri 4

Numeri 4:7-24