Daarna moet hulle al die gereedskap neem wat hulle in die tempel-tent gebruik en hulle moet dit in ’n blou lap sit en dit toemaak met ’n vel-seil en dit op dra-pale sit.