Numeri 35:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die stede moet asielstede wees vir julle. Die naaste familielid van die persoon wat gesterf het, mag nie in die asielstad die moordenaar doodmaak wat een van sy familie doodgemaak het nie. Die volksvergadering moet eers oor hom oordeel.

Numeri 35

Numeri 35:5-14