Numeri 34:25-29 Bybel vir Almal (ABA)

25. Elisafan seun van Parnakvir Sebulon,

26. Paltiël seun van Assanvir Issaskar,

27. Agihud seun van Selomivir Aser,

28. en Pedael seun van Ammihudvir Naftali.”

29. Die Here het hierdie manne gekies om die land Kanaän te verdeel vir die Israeliete.

Numeri 34