Numeri 33:55-56 Bybel vir Almal (ABA)

55. En as julle nie die mense wegjaag wat in die land woon nie, dan sal daardie mense wat julle laat oorbly, vir julle wees soos dorings in julle oë en soos skerp penne in julle heupe. Hulle sal julle laat swaarkry in die land waar julle woon.

56. En dan sal Ek die slegte dinge aan júlle doen wat Ek aan hulle wou doen.”

Numeri 33